Arabiese diaspora

Rocío Chalup, koningin van die Arabiese gemeenskap in Argentinië in 2005, tydens ’n immigrantefees in Oberá, Misiones.

Die term Arabiese diaspora verwys na afstammelinge van Arabiere wat, gewillig of as vlugtelinge, uit hul geboorteland na nie-Arabiese lande geëmigreer het, veral in Noord- en Suid-Amerika, Europa en dele van Suid- en Suidoos-Asië, die Karibiese See-gebied en Wes-Afrika.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search